Tydsvorme Reëls ⏰
Tydsvorme Reëls ⏰
Verlede · Teenwoordige · Toekoms tyd
Verlede tyd
Verlede tyd: gebruik 'het' + ge- voor die werkwoord
Toekoms tyd
Toekoms tyd: gebruik 'sal' voor die werkwoord (geen ge- nie)
Teenwoordige tyd
Teenwoordige tyd: geen hulpwerkwoord – gebruik die basisvorm
Uitsonderings
Werkwoorde met 'ge-' wat nie voor gevoeg word nie (reeds begin met ge-/ver-/be-/ont-)
Tuis
Profiel